13-15 Mei 2022 kan jy 'n naweek van musikale groei kom beleef saam met Jacques de Villiers (Joshua na die Reen) en sy band in die mooi natuur kruik van Gauteng, Muldersdrift.

Daar is slegs 60 plekke beskikbaar, en dit belowe om iets besonders by te dra tot jou musikale kennis en aanvoeling, asook besigheids etiek en holistiese benadering ten opsigte van jou loopbaan as Musikant!

Datum
13 - 15  Mei 2022


Prys 
R5500 per persoon    
R4000 per persoon vir n groep van 5 (sluit akkommodasie 3 nagte, oggend koffie en beskuit, Brunch & Aandete in. Sowel as 'n Joshua na die Reën vertoning die Sondag laatmiddag/aand)

Venue

Glenburn Lodge 

Adres
R347 Kromdraai Road, Muldersdrift


Die werkswinkel sluit in:

Vrydagaand
Guided Soak/Meditation sessie


Saterdagoggend
Sielkunde sessie


Saterdag middag
Songwriting & Arrangement


Saterdag laatmiddag
Music Business & Publishing


Sondag laatoggend
Application
(Wasteless travel. Honour who you are, Industry Relationship, Touring, Crowd interaction, Charts, Setlist, Rehearsal, Identity etc) & Practical Execution, Q & A (Individual band talk)


Sondag middag
Progress Development


Sondagaand
JNDR Optrede (Work best song into set)


Kennis vereiste van bywoners
•    Basiese Teorie Kennis
•    Ten minstens 'n beginner op jou instrument


Logistiek

  1. Gaste arriveer van 14:00 af waar hulle sien waar hulle slaap en hulle werkswinkel materiaal ontvang.
  2. Daar word n bed met linen en n kussing verskaf so gaste moet asb hulle eie kombers of slaapsak en n ekstra kussing indien nodig saambring.
  3. Oggendete en aandete is ingesluit in die paket maar dit is self-catering tente so julle is welkom om vir julle ekstra kos en snacks te bring vir lunch of alternatief kan julle by die restaurant eet.
  4. Daar is n kroeg maar ons se maar vir almal om hulle eie drinkgoed saam te bring vir die naweek.


Betaal Nou
Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop